Skip to content

ACDP vra minister van Basiese Onderwys om departement se mislukkings reg te stel [KLANK]

# Die ACDP sê die aggressiewe besnoeiing aan maatskaplike besteding as gevolg van staatskuld, korrupsie, bedrog en wanadministrasie belemmer die lewering van gehalte-onderwys aan miljoene kinders uit arm en lae-inkomste-huishoudings. Die mediumtermyn-begrotingstoekenning vir 2024/2025 aan die Departement van Basiese Onderwys is 32,3-miljard-rand. ʼn ACDP-woordvoerder, Wayne Thring, sê minister Siviwe Gwarube moet alles moontlik doen om die departement se mislukkings reg te stel:

ENG WayneonFailures