# Aanklagte is beteken op 65-mense wat aangekla word in verband met die onrus en openbare geweld in KwaZulu-Natal in Julie 2021. Die streekswoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Natasha Ramkisson-Kara, sê die aanklagte sluit in sameswering om openbare geweld te pleeg, aanhitsing om openbare geweld te pleeg, terrorisme, opstoking en sameswering om moord te pleeg. Sy sê die beskuldigdes is uit op borgtog:
Aanklagte beteken op beweerde aanstigters van Julie 2021-onrus [KLANK]