# Die Automobiel-Assosiasie is vol lof teenoor president Cyril Ramaphosa oor sy onderneming om brandstofpryse te hersien en om BTW-vrystellings op noodsaaklike voedselitems uit te brei. Woordvoerder Eleanor Mavimbela sê die AA maak al lank voorspraak dat die brandstofprys hersien moet word oor stygende pryse wat die verbruiker raak. Sy sê die assosiasie vertrou die hersiening sal kwessies aanspreek, veral ten opsigte van die heffing aan die Padongeluksfonds, om verligting te bring:
AA verwelkom brandstofpryshersiening-aankondiging deur president Ramaphosa [KLANK]
ENG-MavimbelaOnFuel