Skip to content

Man van KZN neem sy eie lewe na hy sy meisie vermoor het [KLANK]

# ‘n KwaZulu-Natalse man, wat skuld beken het op sy meisie se moord, is vandag in Malangeni, Umzinto, naby die moordtoneel gevind, waar hy aan ‘n boom gehang het. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle het Dinsdagaand gereageer op berigte van ‘n moord op ‘n grondpad by Malangeni en die liggaam van ‘n 25-jarige vrou in die middel van die pad gevind. Hy sê ‘n mes is langs haar liggaam gekry:

ENG RobertonStabbingWoman