Skip to content

Rugby: Sewes-vrouespan is gereed vir Afrikabekertoernooi in Kenia [KLANK]

# Rugby: Die waarnemende hoofafrigter van die Springbok-vrouesewespan, Cecil Afrika, sê hy het vertroue in die spelers wat hy gekies het vir die naweek se Afrikabekertoernooi in Kenia. Suid-Afrika is in Groep A saam met Zambië, Ghana en Egipte, en moet onder die top-twee eindig om op koers te bly om vir die Sewes-uitdaagreeks te kwalifiseer. Nadine Roos is kaptein van die groep van 12. Afrika sê hulle is in beheer van hul eie lot en gereed vir die uitdaging:

AFR AfrikaOnPressure