Skip to content

Krieket: Stokes verdedig Engeland se voorbereidings teen kritiek deur voormalige kapteins [KLANK]

# Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, sê voormalige spelers is verby hulle beste, na hulle kritiek oor Engeland se voorbereidings vir vanjaar se reeks om die As teen Australië, wat volgende Vrydag in Perth begin. Die besoekers speel van vandag af ‘n enkele driedaagse opwarmingswedstryd teen die toerspan van die Engelse Leeus in die Wes-Australiese stad. Stokes het gereageer op kritiek deur voormalige kapteins Ian Botham, Michael Vaughan en Graham Gooch en sê dit grens aan arrogansie:

ENG StokesOnCriticism