# Solidariteit, in samewerking met die boormaatskappy Booysens Bore, het 65 werkers van die maatskappy van afdanking gered. Dit volg na die sluiting van Assmang Beeshoek se ystermyn naby Postmasburg in die Noord-Kaap. Die myn is gedwing om te sluit weens die voortgesette ekonomiese krisis wat beide die myn en die breër ekonomie raak. Pieter Jordaan van Solidariteit sê Booysens Bore het die 65 werknemers na takke in Kathu en Kuruman oorgeplaas:
Solidariteit en Booysens Bore werk saam om poste na mynsluiting te behou [KLANK]
AFR JordaanOnPartnership