# Die Stad Kaapstad sê sy konsep-vervaardigingsondersteuningsbeleid is die volgende stap om die metro die maklikste en aantreklikste plek te maak om sake in Suid-Afrika te doen. Die beleid is tot 3 Desember beskikbaar vir openbare kommentaar en insette. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê hulle werk voortdurend aan die vermindering van burokratiese rompslomp vir sakeondernemings, die bespoediging van goedkeurings en om geleenthede in Kaapstad te bevorder:
Kaapstad se konsepvervaardigings en ondersteuningsbeleid is gereed vir openbare deelname [KLANK]
ENG JamesonNewPolicy