# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, gekritiseer oor die heraanstelling van Gugu Mkhize as uitvoerende hoof van die versekeringsektor se onderwys- en opleidingsowerheid INSETA. Volgens die organisasie is Mkhize heraangestel ten spyte van vier agtereenvolgende gekwalifiseerde oudits, bewerings van onreëlmatige kontrakte en swak bestuur. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, voer aan hierdie besluit ondermyn aanspreeklikheid en weerspieël wydverspreide verval in die SETA-stelsel:
OUTA teleurgesteld oor minister Manamela se heraanstelling van uitvoerende hoof van INSETA [KLANK]
ENG DuvenageOnReappointment