# Die Independent Financial Advisors Forum sê hulle verwerp die DA se Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal as ‘n regressiewe poging om die sentrale rol van ras in Suid-Afrika se geskiedenis van uitsluiting uit te wis. Die woordvoerder van die Forum, Njabulo Majola sê Swart Ekonomiese Bemagtiging het tekortkominge, insluitend kaping deur ‘n elite, maar die oplossing is nie om transformasie af te skaf nie, eerder om afdwinging te versterk:
Independent Financial Advisors Forum verwerp DA se ‘misleidende’ aanval op swart ekonomiese bemagtiging [KLANK]
ENG NjabuloonDA