# Solidariteit doen ʼn beroep op die Departement van Basiese Onderwys om die huidige nasionale norme en standaarde vir skoolbefondsing te hersien omdat die bestaande kwintiel-klassifisering nie die ware sosio-ekonomiese omstandighede weerspieël nie. Volgens ʼn verslag deur die organisasie se navorsingsinstituut het die toekenning per leerder in kwantiel 5-skole in Gauteng van sowat 900- tot 315-rand gedaal. Johnell Prinsloo van Solidariteit sê die besnoeiing van 65-persent gaan na raming meer as 750 skole raak:
Solidariteit bekommerd oor 2026-befondsing en personeel in Gautengse skole [KLANK]
AFR PrinslooOnFunding