# Die burgerlike beweging, Activists and Citizens Forum, vra president Cyril Ramaphosa om die Valke onmiddellik te ontbind. ʼn Polisie-informant, slegs bekend as Getuie A, het aan die Madlanga-kommissie vertel hoe lede van die Valke by sy span probeer inmeng het tydens ʼn grootskaalse ondersoek by die woning van die vermeende misdaadhoof, Katiso “KT” Molefe, in Sandhurst, Johannesburg. Dennis Bloem van die forum sê dis duidelik dat sommige lede van die Valke deur misdaadsindikate gekaap is:
Activists and Citizens Forum sê Ramaphosa moet die Valke ontbind [KLANK]
ENG DennisonRamaphosa