Skip to content

Jong beroepslui in die kernbedryf sê die IRP is ‘n beslissende oomblik vir SA se energietoekoms [KLANK]

# Die Vereniging vir Jong Beroepslui in die Kernbedryf verwelkom die bekendstelling van die Bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan. Die IRP herbevestig die land se verbintenis tot ‘n volhoubare en inklusiewe energie-toekoms en een wat kernenergie as ‘n noodsaaklike pilaar integreer om ‘n lae-koolstof ekonomie te bereik. Emmanuel Montwedi van die vereniging sê kernkrag verskaf bestendige basiskrag terwyl dit integrasie met hernubare bronne ondersteun, om Suid-Afrika as ‘n wêreldleier in skoonenergie-ontwikkeling te posisioneer:

ENG MontwediOnNuclearExplotion