# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê sy besluit om die taakspan vir politieke moorde te ontbind, was wettig en gegrond op ernstige kommer wat die verklikkers Mary de Haas en Patricia Mashale uitgewys het. Hy het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê sy brief aan die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, bevat ‘n opsomming van sy 29 redes vir die ontbinding. Mchunu het erken dat die aanslag van die brief sagter kon gewees het, maar sê die inhoud was grondwetlik:
Mchunu hou vol ontbinding van die taakspan vir politieke moorde was geregverdig [KLANK]
ENG MchunuOnJustification