Skip to content

Sibiya beskuldig Mkhwanazi van manipulasie met openbare uitlatings [KLANK]

# Die geskorste Adjunk- Nasionale Polisiekommissaris, Shadrack Sibiya het die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi beskuldig dat hy die openbare indruk manipuleer deur met mense se koppe te smokkel. Sibiya beweer Mkhwanazi het ingemeng met ondersoeke en die publiek mislei onder die dekmantel dat Suid-Afrikaners beskerm word. Sibiya beweer verder Mkhwanazi se sosiale media-teenwoordigheid skep ‘n vals beeld wat die polisie se integriteit ondermyn. Hy waarsku onbeheerde gedrag kan ‘n onbeheerbare mag binne wetstoepassing skep:

ENG-SibiyaOnMkhwanazi