Skip to content

Ramaphosa vra dat korrupsie in al sy gedaantes dwarsdeur die gemeenskap uitgeroei moet word [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die stryd teen korrupsie moet die oppergesag van die reg erken en ‘n behoorlike proses volg. Hy het tydens vraetyd in die Nasionale Raad van Provinsies die vordering uitgelig wat die Spesiale Ondersoekeenheid, die Valke en die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie gemaak het met inhegtenisnemings, vervolging en die herwinning van gesteelde bates. Ramaphosa sê enige kabinetslid wat van ‘n ernstige misdaad aangekla word, moet opsystaan tot die ondersoek afgehandel is:

ENG RamaphosaOnStepAside