# Die DA in die Wes-Kaap het die prestasies van die provinsiale Departement van Plaaslike Regering in sy jaarverslag vir die 2024/2025-boekjaar geprys. Die departement het 97-persent van sy beplande teikens vir die jaar bereik, wat gerugsteun word deur sy 12de agtereenvolgende skoon oudit. Dave Bryant van die DA sê ten spyte van erge weerstoestande en wydverspreide oorstromings, was die departement se rampbestuurstelsels van onskatbare waarde en het meer as een-miljard-rand in nasionale befondsing vir infrastruktuurherstel verseker:
DA in Wes-Kaap sê die Departement van Plaaslike Regering se prestasies is bewys van goeie bestuur [KLANK]
ENG BryantOnAudits