Skip to content

Ramaphosa moedig Noordwes-provinsie aan om vennootskappe met openbare en privaat sektor te benut [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die nasionale uitvoerende gesag het onderneem om met die Noordwes-provinsiale regering saam te werk om ‘n oplossing te vind vir die munisipaliteite se uitdagings. Ramaphosa het ‘n vergadering met die provinsiale uitvoerende gesag afgesluit wat daarop gemik was om interregeringskoördinering en dienslewering te verbeter volgens die vertrekpunte van die 7de Administrasie. Die president het die provinsie aangemoedig om vennootskappe tussen die openbare en privaat sektor te benut ter bevordering van ontwikkeling in die provinsie:

ENG RamaphosaonPartnerships