Skip to content

City Power vereer Mandela se nalatenskap deur gemeenskapsdiens en steun [KLANK]

# Spanne van City Power sal vandag as deel van die Nelson Mandela-insameling vir liefdadigheid komberse skenk en help om bejaardes van die Itlhokomeleng-tehuis te versorg. Dit is deel van die internasionale herdenking van Nelson Mandela-dag. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hulle is daartoe verbind om ‘n positiewe verskil te maak en op ‘n betekenisvolle manier terug te gee:

ENG IsaaconMandelaLegacy