Skip to content

KZN premier verbied politieke ampsdrag tydens regeringsgeleenthede [KLANK]

# KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, het die regering se standpunt herhaal oor die dra van politieke ampsdrag tydens amptelike geleenthede. Hy sê in die toekoms sal die polisie en vrywilligers by ʼn betrokke perseel mense wegwys wat met politieke ampsdrag opdaag. Ntuli sê die doel is om ʼn neutrale en apolitieke omgewing by regeringsgeleenthede te verseker:

ENG ThamsanqaonPoliticalRegalia