# Solidariteit sê salarisgesprekke met FlySafair het ‘n dooiepunt bereik en vlieëniers berei voor om te staak. Volgens die vakbond het die meeste vlieëniers die lugredery se afsluitingsaanbod van ‘n verhoging van ses-persent verwerp te midde van ‘n baie gespanne verhouding met bestuur. Helgard Cronjé van Solidariteit sê belangrike bekommernisse sluit in ‘n omstrede skofrooster en nuwe verlofbeleid wat volgens vlieëniers hul lewensgehalte benadeel:
Solidariteit waarsku oor moontlike staking by FlySafair namate vlieënier-salarisgesprekke onstuimig raak [KLANK]
AFR CronjeOnDeadlock