# Minstens 954 verdagtes is in hegtenis geneem vir verskeie oortredings in Tshwane tydens sewe uiters geslaagde distriksoperasies die afgelope week in die metro. Speurders van verskeie polisiestasies in die stad het terselfdertyd 301 verdagtes aangekeer wat vir verskeie misdade gesoek word. Dit sluit 66 arrestasies in wat met geslagsgeweld verband hou. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk sê dié operasies is ‘n toonbeeld van die voortgesette verbintenis tot gemeenskapsveiligheid in die Tshwane-distrik:
954 verdagtes in Tshwane in hegtenis geneem vir verskeie misdrywe [KLANK]
AFR JohanonSuspects