# Die Noord-Kaapse LUR vir Gesondheid, Maruping Lekwena, sê hy is bemoedig omdat 63-persent van die provinsie se bevolking reeds teen Covid-19 ingeënt is. Die provinsie het altesaam 493-duisend-810 dossisse entstof toegedien. Lekwene sê 300-duisend-211 mense is ten volle ingeënt, en het mense aangemoedig om hulle inspuiting te kry aangesien ‘n vierde vlaag van die virus vinnig op pad is:
Speel klankgreep: ENGMarupingLekwene