Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

600 begunstigdes in Overstrand-munisipaliteit ontvang titelaktes [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, oorhandig vandag 600 titelaktes in Masakhane, Zwelihle, Hawston en Mooiuitsig in die Overstrand-munisipaliteit. Hy word vergesel van burgemeester Annelie Rabie. Simmers sê die geleentheid is deel van die provinsiale regering se verbintenis om titelaktes aan regmatige begunstigdes oor te dra:

AFR TertuisonTitleDeeds