Skip to content

573 verdagtes die week tydens Operasie Shanela aangekeer [KLANK]

# ‘n Totaal van 573 verdagtes is vir verskeie misdade tydens Operasie Shanela van Maandag tot Donderdag in Tshwane aangekeer. Dit is vir misdade insluitend moord, poging tot moord, verkragting en roof. Die minister van Polisie, Bheki Cele het vroeër die maand onthul 500-duisend verdagtes is in hegtenis geneem sedert Operasie Shanela in Mei verlede jaar ingestel is. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê tydens verlede week se operasie is 82 verdagtes in verband met geslagsgeweld aangekeer:

AFR JohanonShanela