Skip to content

551 000 werkers trek voordeel uit aandele vir werkers-program in Suid-Afrika [KLANK]

# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Ebrahim Patel, het die sukses van werknemer-aandeel-eienaarskaps-planne in Suid-Afrika beklemtoon. Hy het onthul daar is tans 551-duisend werkers wat bevoordeel word, wat ongeveer 1,54-miljoen mense bereik. Patel het tydens sy toespraak by die Worker Share Ownership Conference, hul uiteenlopendheid uiteengesit, waar nywerhede van mynbou tot drank gedek word. Hy sê die aandeelwaarde vervat in die program was 70,3-miljard-rand in 118 ondernemings:

ENG-PatelOnESOPs