Skip to content

50 KMMO’s in Wes-Kaap gered deur foto-voltaïese sonkrag-installasies van R12,5-miljoen [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die provinsiale regering gaan voort om klein-, medium- en mikro-ondernemings te help om tydens beurtkrag oop te bly. Die provinsiale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme se ondersteuningsprogram vir alternatiewe energie het in die 2023/24-boekjaar 12.5-miljoen-rand toegewys om foto-voltaïese rugsteunstelsels op te rig by handelsentrums waar klein sake-ondernemings bedryf word. Winde sê hulle help minstens 50 ondernemings en behou so meer as 100 werksgeleenthede:

ENG AlanonSolar