# Operasie Shanela in Tshwane het Sondag uitgeloop op die inhegtenisneming van 300 verdagtes in Ga-Rankuwa en Loate. Hulle is aangekeer vir verskeie misdade, waaronder moord, poging to moord, verkragting, aanranding en gewapende roof. Die polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 36 immigrante sonder dokumente is ook aangehou en wag tans op regsverwerking vir deportasie:
300 verdagtes aangekeer in Tshwane in Operasie Shanela [KLANK]
AFR Johnon300Suspects