Skip to content

15 immigrante sonder dokumente gaan gedeporteer word na polisie-operasies in Tshwane [KLANK]

# Altesaam 311 verdagtes is die naweek vir verskeie oortredings tydens wetstoepassingsoperasies in Tshwane aangekeer. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is gearresteer vir misdade wat strek van aanranding, huisbraak, bestuur onder die invloed, gewapende roof, en dwelmhandel. Hy sê 15 ongedokumenteerde immigrante is vir deportasie aangehou en drie mense is vir die indiensneming van onwettige immigrante in hegtenis geneem:

ENG JohanonWeekendArrest