Skip to content

14 buitelanders verskyn in Kaapstadse Landdroshof weens beweerde bedrog [KLANK]

# Minstens 14 buitelandse burgers verskyn na verwagting vandag in die Kaapstadse Landdroshof in verband met beweerde bedrog. Hulle is vasgetrek nadat die polisie inligting ontvang het oor verdagtes wat plek by ʼn hotel in Kaapstad bespreek en met vervalste geld betaal het. Die polisiewoordvoerder Joseph Swartbooi sê die beamptes het by ʼn plaaslike hotel ingegaan en ʼn kamer geïdentifiseer waar hulle 14 buitelanders aangetref het:

 ENG JosephonFraud