Skip to content

1 020 verdagtes vas vir verskeie oortredings tydens distriks-teenmisdaadoperasies in Tshwane [KLANK]

# Minstens een-duisend-en-20 verdagtes is die afgelope week tydens vyf hoogs suksesvolle distriks-operasies in Tshwane vir verskeie misdade in hegtenis geneem. Speurders van verskeie polisiestasies in die stad het 281 verdagtes vasgetrek wat vir verskeie oortredings gesoek is. Dit sluit 79 arrestasies vir geslagsgeweld in. Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê drie ongelisensieerde vuurwapens is gevind en sal vir ballistiese toetse na forensiese laboratoriums gestuur word om vas te stel of dit in ander misdade gebruik is:

AFR Johanon1020Suspects